Intro
......Kan dit nie stop...
Vers 1
Middernag lê swaar oor die dorp vanaand,
Neon ligte op die kroeg se glas.
Ek sit alleen met ’n glas vol brand,
Maar elke gedagte bring jou terug na my vas.
Die radio speel nou ons liefdeslied,
Van plekke en tye wat deur my kop skiet,
En elke keer as ek my oë toemaak
Voel ek weer jou vuur in my kop.
Pre-Chorus
Ek gooi nog ’n whiskey om dit stil te maak,
Maar die stilte will net harder raak.
Chorus
Daar’s jou vuur in my kop,
jou vuur in my kop,
en ek kan dit nie stop.
Ja jou vuur in my kop,
jou vuur in my kop,
en ek kan dit nie stop.
Ek ry deur die nag
met jou naam in my bloed —
Elke hartklop slaan stomp.
Want daar’s jou vuur in my kop —
en ek kan dit nie stop.
Jou vuur in my kop…
ek kan dit nie stop…
nee ek kan dit nie stop.
Vers 2
Jou lag hang nog vas in die rook van die kroeg,
Soos ’n wysie wat nooit sal stop.
Ek draai die sleutel, my bakkie brul wakker,
Maar jou vuur in my kop bly klop.
Die maan hang laag oor die wit lyn pad,
My koplig sny deur die donker nag.
Hoe verder ek ry van jou af weg
Hoe harder brand daai vuur wat jy losgelaat het.
Pre-Chorus
Ek trap die pedal deur die vloer nog harder,
Maar ek kan nie weg van jou gedagtes.
Chorus
Daar’s jou vuur in my kop,
jou vuur in my kop,
en ek kan dit nie stop.
Ja jou vuur in my kop,
jou vuur in my kop,
en ek kan dit nie stop.
Ek ry deur die nag
met jou naam in my bloed —
Elke hartklop slaan stomp.
Want daar’s jou vuur in my kop —
en ek kan dit nie stop.
Bridge
Wat brand hier binne my?
Jou vuur in my kop!
Hoekom kan ek nie slaap nie?
Ek kan dit nie stop!
Wat laat my hart so wild klop?
Jou vuur in my kop!
Final Chorus
Daar’s jou vuur in my kop,
jou vuur in my kop,
en ek kan dit nie stop.
Ja jou vuur in my kop,
jou vuur in my kop,
en ek kan dit nie stop.
Ek ry deur die nag
met jou naam in my bloed —
Elke hartklop slaan stomp.
Want daar’s jou vuur in my kop —
en ek kan dit nie stop.
Jou vuur in my kop…
nee ek kan dit nie stop…
ek kan dit nie stop,.. nie