LYRIC FOR SALE

Buy this lyric today!

Weet van Beter


Artist: Tinka
Artist's Description
Afrikaans ballad drawn from diary reflections on first love. Heartfelt, melancholic, and versatile for acoustic, soulful or electronic production.

Genre(s): Pop, Love Songs, Pop Vocals, Electro, Acoustic Pop, African
Mood(s): Haunting, Introspective, Melancholic, Sweet, Thoughtful
Style(s): Ballad, Heartbreak, Nostalgic, Poem
Language(s): African
Weet van BeterStandard License:$75.00
Extended License:$200.00

Weet van Beter

By Tinka
Verse 1
Ek was jonk, met my hart op my mou
Gedink jy’s die een van wie ek altyd sal hou
Min wetend die verliefdheid sou my vasvang
min wetend ek sou ‘ons’ so verlang

Verse 2
Jy was daar vir my, wanneer dit jou pas
Gesê jy’s lief vir my — het jy geweet wat liefde was?
Want hoe meer ek vir jou doen,
hoe meer wou jy háár soen

Pre-Chorus
Nou wens ek, ek’t liewer geluister —
dat ek deur jou kon sien

Chorus
Toe jy sê jy gaan verander,
en ek vanuit hoop bly vasklou
Toe jy jok oor gister,
moes ek weet van beter,
as om aan jou woorde te kou

Verse 3
Maar elke keer misbruik jy die kans,
en weer’s dit ek wat om jou pype dans
Oor en oor gesê jy probeer,
maar oor en oor kry ek die seer

Bridge
Jy’t belowe sonder dade,
net verduidelikings en skade
Bereid om my lewe rondom jou te beplan,
pleks ek’t vroeër laat gaan

Final Chorus
Toe jy sê jy gaan verander,
en ek vanuit hoop bly vasklou
Toe jy jok oor gister,
moes ek weet van beter,
as om aan jou woorde te kou

Maar ek bly, en ek breek, en ek bloei vir jou.

Contact

Do you want to Work with Tinka?