MUSIC FOR SALE

Buy this Song at Songbay today!

Liefde - Dance Version


Artist: Tune To Love (MarnieMeWe)
Key Signature: A major
Time Signature: 4/4
Artist's Description
This version of Liefde carries the pulse of love through rhythm, and sound.
"Die Liefde" – 'n Diep Boodskap oor Ware Liefde en Aanvaarding

"Die Liefde" is ‘n lied wat jou uitdaag om na binne te kyk – meet jy jou liefde volgens status of kleur?
Met eerlike lirieke en ‘n sielvolle boodskap herinner hierdie kragtige Afrikaanse lied ons dat ware liefde nie oordeel nie, nie afgunstig of grootpraterig is nie – maar alles glo, alles hoop en alles verdra.


Genre(s): Electronica/Dance, Ambient Electronica, General Dance
Mood(s): Flowing, Forgiveness, Full
Style(s): Inspirational, Motivational
Tempo: 130-150 BPM
Language(s): African
Instrument(s): Band
Vocal Type(s): Female Vocals,AI Vocals
File Type: MP3

* Audio may contain AI generated content
Liefde - Dance Version Digital Download:$1.99
Standard License:$150.00
Extended License:$250.00
COPYRIGHT TRANSFER ENQUIRY PRICE:$500.00
(Verse 1)
Meet jy jou liefde,
volgens status of kleur
Voordat jy vir my sal omgee
Het jy geleer en vergeet
wat is liefde

(Bridge:)
God is binne ons almal se harte
Maar ons kyk af na mekaar in die strate

(Chorus:)
Wys my jou liefde
Wys my jou waarheid
As Jesus langs jou staan
sal jy vir my omgee

(Chorus:)
Wys my jou liefde
Wys my jou waarheid
As Jesus langs jou staan
sal jy vir my omgee

(Bridge 2)
Die liefde - is nie afgustig nie
Die liefde - is nie grootpraterig nie
Die liefde - is nie liggeraak nie,
hou nie boek van die kwaad nie.
Dit bedek alles,
glo alles,
hoop alles,
verdra alles.
Die liefde
Liefde is sonder wegstoot of oordeel
Kyk na jouself en wees net n voorbeeld.

(Chorus:)
Wys my jou liefde
Wys my jou waarheid
As Jesus langs jou staan
sal jy vir almal omgee
X Copied

Contact

Do you want to Work with Tune To Love (MarnieMeWe)?