MUSIC FOR SALE

Buy this Song at Songbay today!

Mamma in die hemel


Artist: Ilze Laas
Key Signature:
Time Signature: 4/4
Artist's Description
A song about my mother

Genre(s): Gospel and Religious, Pop Vocals, General Christian
Mood(s): Sad, Slow, Sweet, Thoughtful
Style(s):
Tempo: Slow
Language(s): African
Instrument(s): Singer songwriter ( Small band, Vocal + Guitar, Piano, Bass , etc)
Vocal Type(s): Female Vocals
File Type: MP3

* Audio may contain AI generated content
Digital Download:$180.00
Liedjie se naam. Mamma in die Hemel. Ek mis haar so baie vandag, want sy is nou in die Hemel. Sy het ons met stille liefde omvou,mamma hierdie liedjie is net vir jou. Mamma jou stem is stil jou bedjie is leeg, maar elke dag bid ons vir mamma in die Hemel. Koor Mamma in die Hemel, ons sal jou altyd onthou, mamma nou is jy weg maar ons mis jou elke dag, daar is trane in ons oe elke dag. Mamma hierdie liedtjie is net vir jou. Jou stem is nou stil en jou stoel is leeg , mamma ons mis mamma elke dag. Kyk mooi na jouself in die Hemel en stuur groete vir pappa,tot ons almal mekaar weer in die Hemel ontmoet. Onthou hierdie liedjie is net vir jou my liewe mamma.

0:00
0:00

Contact

Do you want to Work with Ilze Laas?